Wie is Henru

Henru is ’n unieke kreatiewe stem wat grense breek met elke klank wat hy skep. Sy musiek is eerlik, rou en propvol gevoel 'n refleksie van sy reis, sy drome en die wêreld rondom hom. Met ’n styl wat moeilik is om in ’n boks te sit, bring Henru iets vars na die tafel, iets wat eg aanvoel en bly lê in jou kop lank ná die laaste noot. Hy’s nie hier om soos iemand anders te klink nie Henru is net homself, en dis presies wat hom uitstaan.

Goeie Ou

Henru & Schwabie Upcomming Shows

Rooi Wit & Blou